First Aid League

First Aid League

Blog by First Aid League

QCTO Uiteindelik 
Opwindende Nuus: Eerstehulpopleiding deur QCTO Geakkrediteer | Maak gereed vir Basiese, Intermediêre, en Gevorderde Noodhulpkursusse. Plus, Die Wêreldbeker-reis van die SA Korfball Federasie en 'n Spat van Pers in Pretoria se Strate. Wens Examenvraestelle Goed Geluk - Bly Veilig!
09.10.23 07:11 AM - Comment(s)
Noodhulp as Ruilmiddel
Ek kyk gisteraand na ‘n meer as twee uur lange film. Dit is ‘n biografiese oorlogfilm wat deur Jean-Jacques Annaud vervaardig is.
12.07.23 01:43 PM - Comment(s)
Dit was herfs en dit was winter
Dit was aand en dit was môre – so lui die skeppingsverhaal. Die seisoene voel ook bietjie so.
12.05.23 01:30 PM - Comment(s)
Dis n Nuwe Jaar
Na ‘n week se breuk in Desember tussen Kersfees en Nuwejaar, is Die Noodhulpliga se personeel almal terug op kantoor.
22.11.22 01:15 PM - Comment(s)
Die jaar het gevlieg
Sjoe, ek weet nie of dit net by die Noodhulpliga is nie, maar hierdie jaar het gevlieg soos g’n ander jaar nie. Ons raai dit is omdat die wêreld oop is na Covid en almal baie besig was … en is ons nie bly daaroor nie!
22.11.22 01:15 PM - Comment(s)
Om bewustelik te lewe
Teen dié tyd het almal al besef dat Covid 19 se inperking nie nét sleg was nie. Ons het ‘n klomp dinge van onsself en ons wêreld geleer in die proses.
29.08.22 01:30 PM - Comment(s)
Hallo en Totsiens
Mizán van Zyl was ons opleidingshoof sedert 2018. Sy het 'n aanbod van 'n korporatiewe maatskappy ontvang en haar nuwe werk begin op 1 November 2021. Ons is bly oor hierdie groot geleentheid en wil haar alle voorspoed wens in haar toekomstige loopbaan.
10.10.21 01:30 PM - Comment(s)
- Added to cart
- Can't add this product to the cart now. Please try again later.
- Quantity updated
- An error occurred. Please try again later.
Deleted from cart
- Can't delete this product from the cart at the moment. Please try again later.