By helene
Daar is min dinge so lekker soos ʼn tipiese Suid-Afrikaanse vakansie. Die koelhouer is gepak, die sambreel is gelaai en die kinders kan nie wag om by die see uit te kom nie. Almal sien uit na lang, lui dae op die sand. Tussen al die pret en mooi sonsondergange kan die strand egter ʼn paar onwelkome ve...
Elke jaar op 14 November word Wêreld Diabetes Dag gevier. Dit is ’n herinnering dat diabetes nie net ’n mediese toestand is nie. Dit is ook ’n gemeenskaplike verantwoordelikheid om die toestand te verstaan en persone met diabetes te ondersteun.
Hierdie jaar se tema, “Diabetes and Well Being” b...
Oktober is Oogversorging-Bewusmakingsmaand. Die ideale tyd om jou kennis van basiese noodhulp vir oogbeserings op te knap. Oë is fyn en kwesbaar, of dit nou deur stof, chemikalieë of ‘n stomp hou beskadig word. By die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga glo ons dat om te weet wat om te doen in daardie eers...
(11)
(23)








