Wanneer jy noodhulp in jou eie taal leer, verstaan jy beter, onthou jy vinniger en tree jy met meer selfvertroue op. Ons Afrikaanse noodhulpopleiding, ontwikkel deur ervare kenners, is daarop gemik om elke mens toe te rus met kennis wat werklik saak maak.
08.04.26 10:01 AM - Comment(s)







